Belgiese koloniale ryk

Empire colonial Belge
Belgische koloniale rijk

Belgiese koloniale ryk
1885–1962
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Leuse:
Nederlands: Eendracht maakt macht
Frans: L'union fait la force
(Afrikaans: "Eendrag maak mag")
Volkslied: Brabançonne
Ligging of Belgiese koloniale ryk
Ligging of Belgiese koloniale ryk
Die Belgiese koloniale ryk in 1920.
Hoofstad Brussel
50°51′N 4°21′O / 50.850°N 4.350°O / 50.850; 4.350Koördinate: 50°51′N 4°21′O / 50.850°N 4.350°O / 50.850; 4.350
Taal/Tale Frans (de jure en de facto)
Nederlands (de jure vanaf 1908)
Godsdiens Rooms-Katolieke Kerk
Regering Monargie
Koning
 - 1865–1909 Leopold II van België
 - 1909–1934 Albert I van België
 - 1934–1951 Leopold III van België
 - 1951–1993 Boudewyn van België
Wetgewer Belgiese Parlement
Historiese tydperk Nuwe Tyd
 - Stigting 1885
 - Ontbinding 1962
Oppervlakte
 - 1920 2 350 000 km2
907 340 sq mi
Bevolking
 - 1939 skatting 20 000 000 
Geldeenheid Frank

Die Belgiese Koloniale Ryk  (Frans: Empire colonial belge; Nederlands: Belgisch koloniaal rijk) het uit drie kolonies bestaan, wat vanaf 1885 tot 1962 deur België beheer is. Die Belgiese Kongo (vandag Demokratiese Republiek van die Kongo), Ruanda-Urundi (vandag Rwanda en Burundi) en 'n konsessie in China.

Die ryk was anders, as met die meeste ander Europese koloniale magte, in die sin dat rofweg 98% van die koloniale ryk net een kolonie (sowat 76 keer groter as België)- die Belgiese Kongo- was die persoonlike eiendom van Leopold II van België, en is nooit deur politieke of militêre optrede deur die Belgiese staat verkry nie.

Die Belge neig om eerder na "die kolonies" te verwys as "die ryk". Anders as die ander lande in hierdie tydvak van die geskiedenis met buitelandse kolonies soos met die Britse Ryk of die Duitse Keiserryk, het België nooit 'n monargie-tipe van 'n keiser gehad nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search